Boland Amateur Radio Klub

  • DXCC op satelliet werk

    ZS1A ontvang DXCC op satelliet werk: Johan (ZS1A) het op 27 Oktober die sesde Suid-Afrikaner geword wat die gesogte DXCC Satelliet-toekenning ontvang het. Die toekenning word deur die ARRL uitgereik aan radioamateurs wat 100 lande suksesvol gewerk en bevestig het.… Read more

    Know More